Familieswael
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die familieswael (Petrochelidon spilodera) is 'n sangvoël wat aan die familie van swaels (Hirundinidae) behoort. Dit is endemies aan Afrika suidwaarts van die ewenaar, en word in grasveld aangetref. Die spesie is teenwoordig in Botswana, die Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Gaboen, Lesotho, Malawi, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Familieswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hirundo |
Spesie: | H. spilodera |
Binomiale naam | |
Hirundo spilodera | |
broeigebied oorwinteringsgebied |
Sluit