Ferdinand von Sammern-Frankenegg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ferdinand von Sammern-Frankenegg (17 Maart 1897 – 20 September 1943) was 'n Oberführer (senior kolonel) van die SS en die SS- en polisiebevelvoerder van die Warskou-gebied. Hy was in beheer van die eerste mislukte aanval op die Warskou Ghetto op 19 April 1943.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Ferdinand von Sammern-Frankenegg | |
---|---|
Gebore | 17 Maart 1897 Grieskirchen, Oostenryk-Hongarye |
Sterf | 20 September 1943 |
Nasionaliteit | Nazi-Duitsland |
Beroep | regsgeleerde |
Bekend vir | SS- en polisiebevelvoerder in Warskou (1942–1943) Polisieleier in Osijek (1943–1944) |
Sluit
Na die mislukte aanval was Von Sammern-Frankenegg vervang deur Jürgen Stroop; hy is deur 'n krygsraad verhoor en daarvan skuldig bevind dat hy "Jode verdedig het". Hy was daarna na Kroasië verplaas, waar hy oorlede is in 'n partisaanse hinderlaag naby die stad Banja Luka.