Flippie Snyman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dr. Philippus Christoffel (Flippie) Snyman (vroeër “Snijman” geskryf) (Burgersdorp, 16 Junie 1875 – Steynsburg, 9 Mei 1915) was ’n hoogleraar aan die Gereformeerde Kerk se Teologiese Skool op sy geboortedorp en leraar van die Gereformeerde kerk Steynsburg van 1902 tot en met sy dood. Hy word veral onthou as ’n groot voorstander van Christelik-nasionale onderwys.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Flippie Snyman | |
Dr. Flippie Snyman | |
Naam | Philippus Christoffel Snyman |
---|---|
Geboorte | 16 Junie 1875 Burgersdorp, Kaapkolonie |
Sterfte | 9 Mei 1915 (op 39) Steynsburg, Kaapprovinsie |
Kerkverband | Gereformeerde Kerk |
Gemeente(s) | Steynsburg (1902–1915) |
Jare aktief | 1902–1915 |
Kweekskool | Burgersdorp |
Sluit