chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Flukonasool is 'n antifungale geneesmiddel wat mondelings of binneaars (intraveneus) toegedien word. Dit word gebruik teen 'n verskeidenheid fungusinfeksies, veral Candida infeksies van die vagina, mond en keel, en die bloedstroom.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Flukonasool | |
---|---|
Chemie | |
IUPAC sistematiese naam | 2-(2,4-Difluorofeniel)-1,3-bis (1H-1,2,4-triasool-1-iel)propan-2-ol |
Chemiese formule | C13H12F2N6O |
Molêre massa | 306.271 g/mol |
CAS registernommer | 86386-73-4 |
Farmakokinetika | |
Roete van toediening | Mondelings, intraveneus, topikaal |
Biobeskikbaarheid | >90% (oraal) |
Metabolisme | lewer 11% |
Eliminasie-halfleeftyd | gem. 30 uur |
Uitskeidingsroete | Niere 61–88% |
Flukonasool is op die Wêreldgesondheidsorganisasie se lys van noodsaaklike medisyne wat nodig geag word om die minimum mediese behoeftes van 'n basiese gesondheidsorgstelsel te ondersteun.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.