Fokker Dr.I
Duitse trippeldekker vegvliegtuig / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Fokker Dr.I was 'n driedekker, enkelsitplek vegvliegtuig wat deur die Duitse Lugmag gebruik is tydens die Eerste Wêreldoorlog. Die vliegtuig het bekend geraak omrede die Rooi Baron Manfred von Richthofen dit gebruik het. Die vliegtuig is ontwikkel in antwoord op die Britse Sopwith Driedekker. Die afkorting Dr is kort vir Dreidecker.