Folkert Wilko Hesse
Suid-Afrikaanse argitek van Nederlandse afkoms (1855 - 1923) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Folkert Wilko Hesse (Amsterdam, Nederland, 1 November 1855 – Kaapstad, 17 Desember 1923) was ’n Suid-Afrikaanse argitek van Nederlandse herkoms wat tydens die eerste kwart van die twintigste eeu verantwoordelik was vir die ontwerp van talle NG kerke.