Fordisme
Vroeë 19de eeu produksie model / From Wikipedia, the free encyclopedia
Fordisme, so genoem na die motorvervaardiger Henry Ford, verwys na verskillende sosiale teorieë oor produksie en organisering van werk. In 'n breër sin verwys Fordisme na die verbruikersamelewing van die 20ste eeu.