Frank Keenan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Frank Keenan (8 April 1858 – 24 Februarie 1929) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Coward (1915), The Silver Girl (1919), Brothers Divided (1919), en Dollar for Dollar (1920).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Frank Keenan | |
Geboorte | (1858-04-08)8 April 1858 |
---|---|
Sterfte | 24 Februarie 1929 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Hilda Keenan |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1900–1925 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit