Frankie Muniz
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Frankie Muniz (gebore 5 Desember 1985) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Dog Skip (2000), Big Fat Liar (2002), Agent Cody Banks (2003), en Stay Alive (2006).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Frankie Muniz | |
Geboortenaam | Francisco Muniz IV |
---|---|
Geboorte | 5 Desember 1985 (1985-12-05) (38 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit