Freenode, voorheen bekend as Open Projects Network, is 'n populêre IRC-netwerk wat oorspronklik geskep is om oor eweknienetwerk-projekte (peer-to-peer netwerke) te gesels. Die netwerk se bedieners is beskikbaar vanaf die domein chat.freenode.net, waarna die gebruiker outomaties na die beste beskikbare bediener aangestuur word. Freenode is die grootste oopbron IRC-netwerk ter wêreld met ongeveer 50 000 gebruikers en 10 000 kanale.

Thumb
Die ligging van Freenode se bedieners.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.