FregatFrom Wikipedia, the free encyclopedia 'n Fregat is 'n meestal kleinerige, lig bewapende, maar vinnige en ratse tipe oorlogskip. Die tipe skepe kom in verskeie groottes en het verskeie rolle oor die eeue vervul. Meer inligting Subklas van ...skip tipeSubklas vanOorlogsskipSluitFregat 'n Outydse seilboot-fregat.
'n Fregat is 'n meestal kleinerige, lig bewapende, maar vinnige en ratse tipe oorlogskip. Die tipe skepe kom in verskeie groottes en het verskeie rolle oor die eeue vervul. Meer inligting Subklas van ...skip tipeSubklas vanOorlogsskipSluitFregat 'n Outydse seilboot-fregat.