Frikkie van Biljon
Suid-Afrikaanse sanger / From Wikipedia, the free encyclopedia
Frikkie van Biljon is ’n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, vervaardiger, akteur en rekenaarprogrammeerder.
- Hierdie artikel behoort skoongemaak te word, omdat die bewoording nie voldoen aan 'n Neutrale Standpunt nie; die neutraliteit van die artikel is wel nie noodwendig in dispuut nie.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Frikkie van Biljon | |
---|---|
Geboortenaam | Frederick Reinhardt |
Gebore | 24 Oktober 1985 (1985-10-24) (38 jaar oud) Klerksdorp |
Genres | Afrikaans/Ligte Klassiek/Kontemporêr |
Beroep(e) | Sanger/Liedskrywer/Digter |
Instrumente | Stem (Tenoor)/ Klavier/ Kitaar/ Trekklavier |
Webwerf | http://www.facebook.com/frikkievb |
Sluit