![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7b/Gabrielle_Carteris_at_the_Chiller_Theatre_Expo_2017.jpg/640px-Gabrielle_Carteris_at_the_Chiller_Theatre_Expo_2017.jpg&w=640&q=50)
Gabrielle Carteris
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Gabrielle Carteris (gebore 2 Januarie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Raising Cain (1992) en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en The Event (2010).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gabrielle Carteris | |
![]() | |
Geboortenaam | Gabrielle Anne Carteris |
---|---|
Geboorte | 2 Januarie 1961 (1961-01-02) (63 jaar oud) Scottsdale, Arizona, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1987- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit