Gebruiker:Liami Smith/Afvalproduk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Afvalprodukte is ongewenste of onbruikbare materiale. Afvalprodukte is enige stof wat na primêre gebruik weggegooi word, of waardeloos, gebrekkig en van geen nut is nie. 'n Neweproduk daarenteen is 'n gesamentlike produk van relatief geringe ekonomiese waarde. 'n Afvalproduk kan 'n neweproduk, gesamentlike produk of hulpbron word deur 'n uitvinding wat die waarde van 'n afvalproduk verhoog.
Voorbeelde hiervan is munisipale vaste afvalprodukte (huishoudelike afval), gevaarlike afvalprodukte, afvalwater (soos riool wat liggaamlike afval soos ontlasting en urine bevat) en radioaktiewe afval, en ander bevat.