Danielm 21:04, 7 Mrt 2005 (UTC)
Hoi!
Hallo Lewensywer, hartlik welkom op die Afrikaanse Wikipedia! Message in English Bericht in het Nederlands |
Dankie vir jou belangstelling in Wikipedia. Ons werk hier aan die ideaal van ’n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie. |
Die Afrikaanse Wikipedia bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds 104 142 artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers ’n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons Sandput besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers vry voel om hulle gang te gaan, maar dit doen natuurlik geen kwaad om ’n bietjie houvas te kry voor 'n mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons Geselshoekie, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud. |
|
Verifieerbaarheid Die eerste van Wikipedia se drie kernbeleide |
|
Geselshoekie Die gewilde bymekaarkomplek |
|
Geen oorspronklike navorsing Die tweede van Wikipedia se drie kernbeleide |
|
Sandput Eksperimenteer na hartelus |
|
Neutrale standpunt Die derde van Wikipedia se drie kernbeleide |
|
Redigeringsinstruksies Hoe maak ek: teks wat skuinsgedruk is? ’n opskrif? tabelle? |
|
Wat Wikipedia nie is nie Daar is ook ’n paar dinge wat ons nié hier doen nie |
|
Beelde As jy beelde wil oplaai |
|
Beleefdheid Ken jou maniere |
|
Wenke vir die skryf van ’n goeie artikel Soms sê die naam alles |
Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm vertoon word, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so ’n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met ~~~~ of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap gestuur is. Kliek dan laastens op "Publiseer wysigings" om enige bewerkings te stoor. |
|
En 'n hartlike welkom van my kant af ook - hoop jy geniet dit hier --RM 06:23, 8 Mrt 2005 (UTC)
Ook van my Jcwf
Haai Lewensywer,
Lekker om die vordering tesien op nog meer terreine! Net 'n vinnige wenk: let gerus op die konvensies wat reeds sterk gevestig is hier (en ook by ander tale): die eerste sin (en paragraaf) word as inleiding gebruik om 'n oorsig te gee vir die algemene betekenis van 'n konsep, eerder as toepassings of betekenis in 'n spesifieke veld. Dit is dus ook onnodig om 'n opskrif soos "definisie" of "oorsig" te gee. Groete, Alias 23:38, 11 Mrt 2005 (UTC)
- Piekfyn. Kyk gerus na alle veranderings by Spesiaal:Recentchanges en/of volg jou dophoulys by Spesiaal:Watchlist - so kry mens 'n lekker uitkyk op wat alles hier aangaan. Vir meer hoëvlak dinge, kyk gerus by Wikipedia:Beleid (meeste inligting is maar eintlik by die Engelse Wikipedia). Maar pasop! Dit is vir party 'n bietjie verslawend :-) --Alias 00:01, 12 Mrt 2005 (UTC)
Ek neem kennis. Dankie. Ek hou van die bydrae wat jy maak tot die artikels wat ek begin het. Ek sal leer soos wat ons voortgaan. Voel vry om weer raad te gee as jy dink dit is nodig.--Lewensywer 00:09, 12 Mrt 2005 (UTC)
Groetnis Lewensyver,
Ek het jou baie interessante bydrae op kubernetika gepoog te vertaal naar nederlands en sou op prys stel as jy die vertaling kontroleer. Ek weet baie min van hierdie goeters. Daar was al 'n 'saadjie' op nl. maar ek dink wat daar gestaan het is 'n ander interpretatie van die begrip. Ek sou graag weet wat jy daarvan dink Jcwf 14:46, 22 Mrt 2005 (UTC)