Jcwf 16:16, 5 Januarie 2006 (UTC)
Hallo Mr. Anonymous, hartlik welkom op die Afrikaanse Wikipedia! Message in English Bericht in het Nederlands |
Dankie vir jou belangstelling in Wikipedia. Ons werk hier aan die ideaal van ’n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie. |
Die Afrikaanse Wikipedia bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds 104 626 artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers ’n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons Sandput besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers vry voel om hulle gang te gaan, maar dit doen natuurlik geen kwaad om ’n bietjie houvas te kry voor 'n mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons Geselshoekie, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud. |
|
Verifieerbaarheid Die eerste van Wikipedia se drie kernbeleide |
|
Geselshoekie Die gewilde bymekaarkomplek |
|
Geen oorspronklike navorsing Die tweede van Wikipedia se drie kernbeleide |
|
Sandput Eksperimenteer na hartelus |
|
Neutrale standpunt Die derde van Wikipedia se drie kernbeleide |
|
Redigeringsinstruksies Hoe maak ek: teks wat skuinsgedruk is? ’n opskrif? tabelle? |
|
Wat Wikipedia nie is nie Daar is ook ’n paar dinge wat ons nié hier doen nie |
|
Beelde As jy beelde wil oplaai |
|
Beleefdheid Ken jou maniere |
|
Wenke vir die skryf van ’n goeie artikel Soms sê die naam alles |
Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm vertoon word, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so ’n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met ~~~~ of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap gestuur is. Kliek dan laastens op "Publiseer wysigings" om enige bewerkings te stoor. |
|
PS: I hope you will value my nagging on the NPOV issue for what it is: concern about an important principle that wiki simply cannot function without. (FYI: I'm presbyterian)
Mr. Anonymous 22:55, 5 Januarie 2006 (UTC)Thank you very much, I hope to contribute to the Afrikaans Wiki, and be as much of a 'blessing' to it, as it has been to me.
I can understand your concern regarding the, what was it? NPOV? Or something like that. Wikipedia is not a propaganda machine. Although, as I've mentioned, I believe that an encyclopedia needs to have a balanced take on information, of course always taking into consideration all parties mentioned.
FYI: I'm Pentecostal. Used to be Protestant/Reformed :P
I also have a question: I want to create a list of South African political parties, like we find in the English Wikipedia. How do I create a new article? And how do I place it under a category etc.?
Thanks.
- Tik bloot die naam van die artikel in, dit sal dan die skakel gee om die artikel te begin. Mens kan ook bloot 'n skakel na 'n artikel elders maak (in Suid-Afrika, byvoorbeeld), en dan daarop klik. Dus: Lys van politieke partye in Suid-Afrika, en siedaar. Sien gerus ook Wikipedia:Titelriglyne. Om te kategoriseer, tik bloot [[Kategorie:Kategorienaam]], byvoorbeeld,
[[Kategorie:Politiek van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Lyste]]
- Ons plaas dit gewoonlik oneraan die artikel, net voor die interwikiskakels. Sien byvoorbeeld die bron van hierdie artikel. Ongelukkig het ons nog nie baie Afrikaanse hulpbladsye nie, maar dit lyk asof jy heeltemaal sal regkom met die Engels. Daar is baie instruksies, maar vra ook gerus in die geselshoekie of elders, soos gepas. Vir inligting oor NPOV, sien gerus Wikipedia:NPOV. --Alias 06:41, 6 Januarie 2006 (UTC)