Geel Trui vir 'n Wenner
From Wikipedia, the free encyclopedia
Geel Trui vir 'n Wenner is 'n Afrikaanse rolprent wat op 1 Desember 1983 uitgereik is. Die rolprent bou voort op die suksesvolle TV-reeks, Skooldae, wat in die 1980’s uitgesaai is.
Kitsfeite Geel Trui vir 'n Wenner, Regisseur ...
Geel Trui vir 'n Wenner | |
---|---|
Regisseur | Franz Marx |
Produksieleier | Albie Venter |
Draaiboek | Franz Marx |
Met | Ben Kruger Dulcie van den Bergh Ray Storm |
Uitgereik | 1 Desember 1983 |
Speeltyd | 113 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Sluit