Geoffrey Lewis (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Geoffrey Lewis is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Double Impact (1991), Maverick (1994), The Way of the Gun (2000), en The Devil's Rejects (2005).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Geoffrey Lewis | |
Geboortenaam | Geoffrey Bond Lewis |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Juliette Lewis, Lightfield Lewis, Peter Lewis, Brandy Lewis, Deirdre Lewis, Miles Lewis, Matthew Lewis, Hannah Lewis, Dick Murray, Emily Colombier (Step daughter) |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 1953–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit