Geolek
taalvariant of dialek wat gebonde is aan 'n spesifieke streek of gebied / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Geolek is 'n taalvariant of dialek wat gebonde is aan 'n spesifieke streek of gebied.
Streeksgebonde variasies van Afrikaans sluit in:
- Kaapse Afrikaans
- Oosgrens-Afrikaans
- Oranjerivier-Afrikaans
- Boesmanlandse Afrikaans
- Griekwa-Afrikaans
- Namakwalandse Afrikaans
- Richtersveld Afrikaans