Gert Sibande-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Oosvaal-distriksmunisipaliteit) is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is in Secunda. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC30
| |||
Provinsie | Mpumalanga | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC30 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Albert Luthuli, Dipaleseng, Govan Mbeki, Lekwa, Mkhondo, Msukaligwa, Pixley ka Seme | ||
Hoofstad | Secunda | ||
Burgemeester | Kgotso William Motloung | ||
Grootste tale | Zoeloe, Swazi, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 31 846 km² | ||
Bevolking | 900 008 (2001) |