![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e3/Gertrude_Astor_1922.jpg/640px-Gertrude_Astor_1922.jpg&w=640&q=50)
Gertrude Astor
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gertrude Astor (9 November 1887 – 9 November 1977) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Scarlet Crystal (1917), Alice Adams (1923), The Ne'er-Do-Well (1923), en The Cat and the Canary (1927).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gertrude Astor | |
![]() | |
Geboortenaam | Gertrude Irene Eyster |
---|---|
Geboorte | (1887-11-09)9 November 1887 |
Sterfte | 9 November 1977 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1915–1966 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit