From Wikipedia, the free encyclopedia
Geta is Japannese skoene wat van hout gemaak is. Hulle word meestal met tradisionele klere soos die kimono gedra.
Die skoensole is verhoog. Daar is vier blokkies onderaan vasgeheg om te verhoed dat die voete vuil word. Hulle word nie binnenshuis gedra nie.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.