Gewas (medies)From Wikipedia, the free encyclopedia In die mediese vakterminologie verwys gewas of tumor ("tumeo" is die Latynse woord vir "opswel wees") of neoplasma na 'n oormatige plaaslike weefselgroei. Daar word onderskei tussen "goedaardige gewasse" en "kwaadaardige gewasse".
In die mediese vakterminologie verwys gewas of tumor ("tumeo" is die Latynse woord vir "opswel wees") of neoplasma na 'n oormatige plaaslike weefselgroei. Daar word onderskei tussen "goedaardige gewasse" en "kwaadaardige gewasse".