From Wikipedia, the free encyclopedia
Graça Machel (née Simbine; gebore 17 Oktober 1945) is 'n Mosambiekse politikus en humanis. Sy is die weduwee van die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela en Mosambiekse president Samora Machel. As gevolg hiervan is sy die enigste vrou wat as eerste dame in twee aparte onafhanklike lande gedien het. Sy is 'n internasionale kampvegter vir die regte van vroue en kinders en is in 1997 vir haar humanitêre werk as 'n Britse dame verklaar.
Graça Machel | |
Presidentsvrou van Suid-Afrika | |
Ampstermyn 18 Julie 1998 – 14 Junie 1999 | |
President | Nelson Mandela |
---|---|
Voorafgegaan deur | Winnie Madikizela-Mandela |
Opgevolg deur | Zanele Mbeki |
Presidentsvrou van Mosambiek | |
Ampstermyn 11 November 1975 – 19 Oktober 1986 | |
President | Samora Machel |
Voorafgegaan deur | Geen |
Opgevolg deur | Marcelina Chissano |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 17 Oktober 1945 Incadine, Mosambiek |
Eggenoot/-note | Samora Machel (1975–1986; sy dood) Nelson Mandela (1998–2013; sy dood) |
Kind(ers) | Josina Z. Machel & Malengani Machel |
Alma mater | Universiteit van Lissabon |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.