Gregoire Boonzaier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gregoire Boonzaier (1909–2005) was 'n Suid-Afrikaanse skilder van veral natuur- en straattonele, Distrik Ses en die Bo-Kaap. Hy werk in verskeie media in ’n kenmerkende Impressionistiese styl. In later jare skilder hy vele selfportrette, boomstudies en stillewes. Hy het slegs een student gehad, Conrad Theys (1940-).[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Gregoire Boonzaier | |
---|---|
Gebore | Gregoire Johannes Boonzaier 31 Julie 1909 |
Sterf | 22 April 2005 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Kunstenaar |
Eggenoot | Marie |
Kinders | Anton Emile |
Ouer(s) | D.C. Boonzaier Maria Elizabeth Boonzaier |
Handtekening | |
Sluit