Groothertog Aleksei Michailowitsj van Rusland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Michailowitsj en die van is Romanof.
Kitsfeite Aleksei Michailowitsj, Huis ...
Aleksei Michailowitsj | |
---|---|
Groothertog | |
Huis | Romanof |
Vader | Groothertog Michail Nikolajewitsj |
Moeder | Prinses Cecilie van Baden |
Gebore | 9 Januarie [O.S. 28 Desember] 1876, Tiflis, Russiese Ryk |
Oorlede | 14 Maart [O.S. 2 Maart] 1895, Samremo, Italië |
Sluit
Groothertog Aleksei Michailowitsj (Russies: Алексей Михайлович; 9 Januarie [O.S. 28 Desember] 1876 – 14 Maart [O.S. 2 Maart] 1895) was die sesde seun en jongste kind van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland, en ’n neef van keiser Aleksander III.