Groothertog Nikolaas Konstantinowitsj van Rusland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Konstantinowitsj en die van is Romanof.
Kitsfeite Nikolaas Konstantinowitsj, Huis ...
Nikolaas Konstantinowitsj | |
---|---|
Groothertog | |
Huis | Romanof |
Vader | Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj |
Moeder | Prinses Alexandra van Sakse-Altenburg |
Gebore | 14 Februarie [O.S. 2 Februarie] 1850, Sint Petersburg, Russiese Ryk |
Oorlede | 26 Januarie [O.S. 14 Januarie] 1918, Tasjkent, nou in Oesbekistan |
Eggenote | Nadezjda Aleksandrowna van Dreyer |
Kinders | Prins Artemi Nikolajewitsj Romanofski-Iskander Prins Aleksander Nikolajewitsj Romanofski-Iskander |
Sluit
Groothertog Nikolaas Konstantinowitsj (Russies: Николай Константинович; 14 Februarie [O.S. 2 Februarie] 1850 – 26 Januarie [O.S. 14 Januarie] 1918) was die eersgebore seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland en ’n kleinseun van keiser Nikolaas I.