Groothertog Sergei Michailowitsj van Rusland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie naam is volgens die Oos-Slawiese gebruik; die patroniem is Michailowitsj en die van is Romanof.
Kitsfeite Sergei Michailowitsj, Huis ...
Sergei Michailowitsj | |
---|---|
Groothertog | |
Huis | Romanof |
Vader | Groothertog Michail Nikolajewitsj |
Moeder | Prinses Cecilie van Baden |
Gebore | 7 Oktober [O.S. 25 September] 1869, Tiflis, Russiese Ryk |
Oorlede | 18 Julie [O.S. 5 Julie] 1918, Alapajefsk, USSR |
Sluit
Groothertog Sergei Michailowitsj (Russies: Серге́й Миха́йлович; 7 Oktober [O.S. 25 September] 1869 – 18 Julie [O.S. 5 Julie] 1918) was die vyfde oudste seun en sesde oudste kind van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland, en ’n neef van keiser Aleksander III.