Guy Williams (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Guy Williams (14 Januarie 1924 – 30 April 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Was a Teenage Werewolf (1957) en Captain Sindbad (1963), en in die televisiereekse Highway Patrol (1955) en Lost in Space (1965).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Guy Williams | |
Geboortenaam | Armando Joseph Catalano |
---|---|
Geboorte | (1924-01-14)14 Januarie 1924 |
Sterfte | 30 April 1989 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1947–1973 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit