Hennie Smit (politikus)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hendrik Hanekom Smit (1928 - 2012) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Party. Hy was die parlementslid vir Stellenbosch (1958-1982), minister van Kleurlingsake (1976-1978) in die kabinet van John Vorster, en daarna minister van Poswese en Telekommunikasie (1979-1982) in P.W. Botha se regering.