Hendrik van der Bijl
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dr. Hendrik van der Bijl FRS (23 November 1887, Pretoria – 2 Desember 1948, Johannesburg), een van die invloedrykste Suid-Afrikaners van die twintigste eeu, was die dryfkrag agter die stigting van Evkom (tans Eskom) en die nywerheidsreus Yskor.