Harry Viljoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Harry Viljoen was 'n Springbokrugbyspeler en -afrigter. Viljoen het by Nick Mallet oorgeneem as die nasionale afrigter in Oktober 2000. Hy het bedank in 2002 na 'n reeks swak vertonings en is opgevolg deur Rudolf Straeuli.
Kitsfeite Rugbyloopbaan, Loopbaan as afrigter ...
| |||||
Rugbyloopbaan | |||||
---|---|---|---|---|---|
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
2000–2002 | Suid-Afrika |
Sluit