Haydn: Missa in Angustiis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Missa in Angustiis ('n mis in angsvolle tye) of die Nelson-mis (Hob. XXII / 11) in D-mineur, is een van veertien misse wat deur Joseph Haydn gekomponeer is, en een van ses wat hy aan die einde van sy lewe gekomponeer het. Dié ses misse word in geheel as die hoogtepunt van Haydn se liturgiese werk (kerkmusiek) beskou.
Kitsfeite Missa in Angustiis, Katalogus ...
Missa in Angustiis | |
---|---|
Nelson Mass | |
Missa solemnis by Joseph Haydn | |
Lord Nelson, for whom the mass is nicknamed | |
Katalogus | Hob. XXII/11 |
Opgevoer | 23 September 1798 (1798-09-23): Eisenstadt |
Bewegings | 6 |
Stem | SATB choir and soloists |
Instrument | orchestra |
Sluit