Hazyview - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Hazyview.

Hazyview

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hazyview

Hazyview
 Hazyview se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°2′35″S 31°7′45″O / 25.04306°S 31.12917°O / -25.04306; 31.12917Koördinate: 25°2′35″S 31°7′45″O / 25.04306°S 31.12917°O / -25.04306; 31.12917
Land
 Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Ehlanzeni
Munisipaliteit Mbombela
Oppervlak[1]
 - Dorp 22,69 km²  (8,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 4 236
 - Digtheid 187/km² (484,3/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 43.1%
 • Indiër/Asiër 7.4%
 • Kleurling 0.9%
 • Swart 47.7%
 • Ander 0.9%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 33.7%
 • Tsonga 19.7%
 • Engels 16.7%
 • Swazi 9.9%
 • Ander 20.0%
Poskode (strate) 1242
Poskode (posbusse) 1242
Skakelkode(s) 013

Hazyview is 'n klein landbou- en toerismedorp in die noordooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is digby die Phabenihek van die Krugerwildtuin. Die belangrikste gewasse wat hier verbou word is piesangs en mango's.

Die naam is ontleen aan die wasigheid wat die vergesigte van hierdie dele van die Laeveld op 'n warm dag onthul.

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hazyview". Sensus 2011.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Hazyview
Listen to this article