![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/77/Heather_Morris_by_Gage_Skidmore.jpg/640px-Heather_Morris_by_Gage_Skidmore.jpg&w=640&q=50)
Heather Morris
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heather Morris (gebore 1 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Glee: The 3D Concert Movie (2011), Ice Age: Continental Drift (2012), en Spring Breakers (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Heather Morris | |
![]() | |
Geboortenaam | Heather Elizabeth Morris |
---|---|
Geboorte | 1 Februarie 1987 (1987-02-01) (37 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 (Owen en Elijah Hubbell) |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit