Heelal
al die planete, sterre, sterrestelsels en intergalaktiese ruimtes, asook alle energie en materie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die heelal word gedefinieer as alles wat fisies bestaan: ruimte en tyd in hul geheel; alle vorms van materie, energie en momentum, asook die fisiese wette en konstantes wat hulle bepaal.