Heilige geskrifte
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heilige geskrifte bevat die heilige woorde en wette wat vir ’n godsdiens geld en deur ’n profeet van ’n god geopenbaar is. Dit is die belangrike boeke van ’n godsdiens en die gelowiges daarvan. Die heilige geskrifte van ’n paar gelowe is:
- Judaïsme: die Torah.
- Christendom: die Bybel.
- Islam: die Koran.
- Babisme: die Bayan.
- Bahá'í: die Kitab-i-Aqdas.
- Theravada-Boeddhisme: Pali-kanon