Henry Bergman
Amerikaanse akteur (1868-1946) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Henry Bergman (23 Februarie 1868 – 22 Oktober 1946) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gold Rush (1925), City Lights (1931), en Modern Times (1936).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Henry Bergman | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit