Henry Rowe-Rowe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Henry Rowe-Rowe (Great Gaddesen, Hertfordshire, Engeland, 6 Julie 1870 – waarskynlik Johannesburg, 9 Desember 1930) was ’n Suid-Afrikaanse argitek van Britse herkoms wat huise, woonstelle, winkels, sakegeboue en sover bekend een kerk (die destydse kerkgebou van die Gereformeerde kerk Johannesburg-Suid) ontwerp het.