Herbert Rudley
From Wikipedia, the free encyclopedia
Herbert Rudley (22 Maart 1910 – 9 September 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Seventh Cross (1944), Rhapsody in Blue (1945), The Court Jester (1955), en The Bravados (1958).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Herbert Rudley | |
Geboorte | (1910-03-22)22 Maart 1910 |
---|---|
Sterfte | 9 September 2006 (op 96) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit