Hermafroditos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hermafroditos (Grieks: Ἑρμαφρόδιτος) was in die Griekse mitologie die kind van Hermes en Afrodite. Hy was ’n mindere god van biseksualiteit en verwyfdheid. Volgens Ovidius was hy ’n besonder mooi seun wat in ’n tweeslagtige wese verander is nadat hy een geword het met die waternimf Salmacis. Sy naam is die basis vir die woord "hermafrodiet".
Kitsfeite Naam, God van ...
Hermafroditos | |
---|---|
Griekse god | |
Naam | Hermafroditos |
God van | Biseksualiteit, verwyfdheid, seksualiteit en vrugbaarheid |
Blyplek | Berg Ida |
Simbool | Tirsos (’n soort staf), kantaros (drinkbeker) |
Ouers | Hermes en Afrodite |
Broers en susters | Eros, Pan, Priapos, Tyche, Deimos, Phobos |
Romeinse eweknie | Hermaphroditus |
Sluit