Homofilie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die woorde homofilie en homofiel is verouderde terme vir homoseksualiteit. Die gebruik van die woorde het verdwyn met die opkoms van die gaybevrydingsbeweging van die laat 1960's en vroeë 1970's. Dit is vervang deur ’n nuwe stel terminologie wat ’n duideliker verklaring van identiteite gee soos gay, lesbies, biseksueel en transgender.
Hierdie artikel omtrent homoseksualiteit en LGBT-regte is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.