Honor Blackman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Honor Blackman (22 Augustus 1925 – 5 April 2020) was 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jason and the Argonauts (1963), Goldfinger (1964), en Bridget Jones's Diary (2001), en in die televisiereeks The Avengers (1961).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Honor Blackman | |
Geboorte | 22 Augustus 1925 (1925-08-22) (98 jaar oud) |
---|---|
Sterfte | 5 April 2020 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1947–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit