Hottentots-Holland (kiesafdeling)From Wikipedia, the free encyclopedia Hottentots-Holland was van 1929 af 'n kiesafdeling in die omgewing van Helderberg vir die Suid-Afrikaanse Volksraad. Dit is vir 1966 se verkiesing afgeskaf, maar maak in 1974 weer sy verskyning onder die naam Helderberg. Jacob de Villiers verloor in 1953 teen sir De Villiers Graaff, verhang die bordjies toe hy met 898 stemme teen die Verenigde Party-leier wen, maar bly net LV tot 1966 toe Hottentots-Holland afgeskaf word. Sir De Villiers Graaff wen die kiesafdeling Hottentots-Holland vir die V.P. in 1948, die enigste wat die V.P. by die N.P. kon afneem in die verkiesing wat Suid-Afrika op die pad van apartheid sou plaas. Oud-hoofregter Henry Fagan verloor in 1929 as N.P.-kandidaat in Hottentots-Holland met 327 stemme teen die S.A.P. se P.A.B. Faure.
Hottentots-Holland was van 1929 af 'n kiesafdeling in die omgewing van Helderberg vir die Suid-Afrikaanse Volksraad. Dit is vir 1966 se verkiesing afgeskaf, maar maak in 1974 weer sy verskyning onder die naam Helderberg. Jacob de Villiers verloor in 1953 teen sir De Villiers Graaff, verhang die bordjies toe hy met 898 stemme teen die Verenigde Party-leier wen, maar bly net LV tot 1966 toe Hottentots-Holland afgeskaf word. Sir De Villiers Graaff wen die kiesafdeling Hottentots-Holland vir die V.P. in 1948, die enigste wat die V.P. by die N.P. kon afneem in die verkiesing wat Suid-Afrika op die pad van apartheid sou plaas. Oud-hoofregter Henry Fagan verloor in 1929 as N.P.-kandidaat in Hottentots-Holland met 327 stemme teen die S.A.P. se P.A.B. Faure.