Ifafastrand-vuurtoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ifafastrand-vuurtoring is in 1980 opgerig. Dit is 'n 23 m hoë tralietoring van metaal, met 'n fokale vlak van 35 m. Die vuurtoring is geleë in Ifafastrand, 'n kusdorp ongeveer 100 km suidwes van Durban.[1]