Indigo - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Indigo.

Indigo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

#4B0082

Indigo is 'n kleur tussen blou en violet. Dit het 'n golflengte van 450 tot 420 nanometer in die ligspektrum.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word indigo as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #4B0082
RGB-kleurmodel (75, 0, 130)
CMYK (42, 100, 0, 49)
HSV (275°, 100%, 51%)


Sien ook

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Indigo
Listen to this article