InniBos
'n nasionale kunstefees wat jaarliks in en om Nelspruit aangebied word / From Wikipedia, the free encyclopedia
Innibos is 'n nasionale kunstefees wat jaarliks in en om Nelspruit aangebied word.
Die 2012 Innibos-fees het vanaf 27 - 30 Junie 2012 plaasgevind.