Isabelle Fuhrman
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Isabelle Fuhrman (gebore 25 Februarie 1997) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hounddog (2007), Orphan (2009), From Up on Poppy Hill (2011), en The Hunger Games (2012).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Isabelle Fuhrman | |
Geboorte | 25 Februarie 1997 (1997-02-25) (27 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit