Isobel Elsom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Isobel Elsom (16 Maart 1893 – 12 Januarie 1981) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ladies in Retirement (1941), Between Two Worlds (1944), The Ghost and Mrs. Muir (1947), en My Fair Lady (1964).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Isobel Elsom | |
Geboortenaam | Isabelle Reed |
---|---|
Geboorte | (1893-03-16)16 Maart 1893 |
Sterfte | 12 Januarie 1981 (op 87) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit