JJ Stephens
From Wikipedia, the free encyclopedia
J.J. Stephens (gebore 27 Desember in Benoni) is 'n Afrikaanse country-sanger, liedjieskrywer en 'n vryskut radio-omroeper.
Kitsfeite J.J. Stephens, Gebore ...
J.J. Stephens | |
---|---|
Gebore | 27 Desember Benoni, Suid-Afrika |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Genres | Country |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer |
Jare aktief | 1988 — hede |
Etikette | SELECT, RMD, REDNECK |
Webwerf | jjstephens.co.za |
Sluit